Skip to content

"Tech Rider" indiening

Intrek tyd(Required)
Kies asseblief die gewenste intrektyd vir julle produksie:

Let wel:
• Weeksaande: Intrek vanaf 13:00.
• Sondae: Intrek vanaf 12:00.

Voorhuis (FOH)

Ons voorhuispersoneel sal een uur voor die aanvang van die vertoning gereed wees om gaste te verwelkom en by te staan.

Tegniese Vereistes

Dui asseblief aan wat op julle produksie van toepassing is:
Sal julle van die teater se klavier gebruik maak?(Required)
Bring julle 'n eie klanktegnikus?(Required)
Bring julle 'n eie beligtingstegnikus?(Required)
Indien julle nie eie tegniese personeel saambring nie, staan ons tegniese span gereed om julle te ondersteun.

Backline

Neem asseblief kennis dat die teater nie backline-toerusting beskikbaar het nie. Indien enige toerusting vir julle produksie gehuur moet word, kontak gerus Allewyn, ons tegniese bestuurder, by:
Vriendelike kennisgewing: Die teater voorsien ongelukkig nie etes vir die rolverdeling of produksiespan nie. Hou dit asseblief in gedagte wanneer julle beplanning doen en kommunikeer dit ook met julle span. Koffie, tee en water sal egter deurgaans in die Green Room beskikbaar wees vir almal se gerief.
Max. file size: 200 MB.

Fairtree Atterbury Theatre
4 Daventry Street, 
Lynnwood Manor,
Pretoria,
0081

info@atterburytheatre.co.za 
(+27) 12 942 5951

Sign up to our Newsletter.

  © Fairtree Atterbury Teater 2026 | All rights reserved. | Privacy Policy

Designed and managed by OPTOG! Media.