Jy kan kaartjies vir alle vertonings wat by die Atterbury Teater plaasvind, op die Seatme webtuiste koop. * Skakel gerus vir Seatme op 071 686 7733.* Skakel gerus vir die Atterbury Teater: 012 942 5951
Nee, jy hoef nie jou kaartjie uit te druk nie, deur jou kaartjie af te laai en ‘n digitale afskrif op jou selfoon te he, is aanvaarbaar vir toegang tot die vertoning.#reddiebome
Die kleredrag sal afhang van die produksie maar, ons moeding ons teater ondersteuners aan om semi-formeel of smart-casual aan te trek.
Die deure tot die voorportaal en die kroeg, maak een uur voor die vertoning oop.Ouditorium deure maak ongeveer 20 minute voor die vertoning oop.
Ons het ‘n kroeg binne die teater in die voorportaal waar jy verversings kan koop. Die kroeg is vanaf een uur voor die aanvangs van die vertoning oop.Let wel, die kroeg is gesluit tydens vertonings.
Ons moedig dit nie aan nie.
Nee, die teater het ‘n krag opwekker en geen vertoning sal deur ‘n kragonderbreuking/beurtkrag beinvloed word nie.
Vir enige teater besprekings, stuur gerus ‘n e-pos na info@atterburytheatre.co.za of vul die besprekingsvorm op ons webblad in.Vir enige korporatiewe besprekings, kontak gerus vir jane@atterburytheatre.co.za of vul ons korporatiewebesprekingsvorm in op ons webblad.
Jy kan jou kaartjies vir iemand anders gee deur ‘n kopie van die kaartjies aan hulle te stuur.