Skip to content

Welkom by die

 

Atterbury Teater

Kontak ons

(+27) 12 942 5951
info@atterburytheatre.co.za

Besigheidsure

Maandag – Vrydag:
09:00 – 17:00

Adres

Daventrystraat 4
Lynnwoord Manor
Pretoria, 0081

Tuis

Nuwe vertonings

Volg die skakel vir ʼn lys van vertonings waarna jy kan uitsien.

Tuis

Ons storie

Die Atterbury Teater is ʼn voortreflike ouditorium-styl teater wat akoesties optimaal toegerus is. Die teater is geleë op die hoek van Lynnwoodweg en Daventrystraat in die ooste van Pretoria as deel van die Lynnwood Bridge Retail-ontwikkeling.

Tuis
Tuis
Tuis

Teaterhuur

Die Atterbury Teater kan gehuur word vir produksies, verhoogstukke, konserte, opnames en funksies.

Tuis

Korporatief

Die Atterbury Teater is ʼn optimaal toegeruste 400-sitplek, ouditorium-styl teater. Verskeie funksies kan hier aangebied word, insluitend korporatiewe en galafunksies, konferensies, konserte en vele meer. Die teater en foyer kan volgens elke kliënt se behoeftes omskep word.

Asset 5
Tuis
Asset 2

Atterbury Teater Motorwas

Pryslys

Klein motor

Buite: R80
Buite en Binne: R120

Groot motor

Buite: R110
Buite en Binne: R150

Motorwas tye

Maandae tot Vrydae: 10:00 – 16:00
Saterdae: 09:00 – 14:00

Plek

Atterbury Theatre at Lynnwood Bridge
Lower Parking Level 1
Theatre Delivery Door

Jou hulp is die applous wat ‘n lewe kan red. Ondersteun die Teaterbystandfonds en maak ‘n verskil.