Na Herman se vol-band solo konsert in Oktober 2023, het ons dit goed gedink om weer vir Vinnie Henrico, Ruan Graaff en Rochelle Rautenbagh te nooi om ons op die mooie Atterbury verhoog te vergesel. Hierdie beloof om uit te staan as een van TWEE se beste vertonings tot op hede.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
TWEE live by Atterbury Teater
Buy Tickets - 220 ZAR