’n Sanger wat soek naar die groter geheel waar ons deel van uitmaak Met liedjes en stories Ernstig en snaaks tegelykertyd Hy soek die verwysingsraamwerk van ’n voël Wat vlieg oor die tyd en die wêreld Oor die liefde en die mens Wat sukkel en oorwin Wat val en weer opstaan
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Stef Bos – BLOUDRUK
Buy Tickets - 280 ZAR
’n Sanger wat soek naar die groter geheel waar ons deel van uitmaak
Met liedjes en stories
Ernstig en snaaks tegelykertyd
Hy soek die verwysingsraamwerk van ’n voël
Wat vlieg oor die tyd en die wêreld
Oor die liefde en die mens
Wat sukkel en oorwin
Wat val en weer opstaan