Stef Bos stel in Oktober ‘n nuwe album vry in die Lae Lande met die naam ‘Bitterlief’. Maar voor die tyd speel hy die songs tijdens ‘n toer in Suid Afrika, net hier in Pretoria!
BITTERLIEF… die lewensvisie van ‘n 60 jarige wat jonger is in sy kop dan ooit.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Stef Bos – Bitterlief
Buy Tickets - 250 ZAR