Skip to content
FACEBOOK

Stef Bos – Bitterlief

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 260 ZAR

Meer vry as ooit op die verhoog

Soek die groter storie in hierdie verwarde tyd

Kyk naar die aarde soos n ruimtevaarder

Op ‘n afstand

Om digterby die kern te kom

Van wat ons soek

En wat saak maak

Sy nuwe cd Bitterlief

Is die vertrekpunt