Spoegwolf het soos slegte weer saamgetrek in Sunset Recording Studios om vir ‘n jaar te storm en te sing.
Die produk is ‘n album wat iets onthou van hul jare as kinders in die Boland, maar tog iets hoop vir hul toekoms as musikante in ‘n briljante en stukkende wêreld.
Vier broers met ‘n doel. ‘n Cosa Nostra van kuns wat nie compromise nie, woorde wat nie jok nie, en ‘n storie van liefde, leed en lig.
Dis hul beste werk nog.
Dis hul grootste werk nog.
‘n Ligtoring op die horison – ‘n sonopkoms en ‘n Lente vir die manne van die Paarl.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Spoegwolf – Lente Album Launch
Buy Tickets - 380 ZAR