Sonja Herholdt maak op Sondag 8 Oktober 2023 haar debuut-buiging by die Atterbury Teater met ‘n solovertoning wat bestaan uit van haar bekende en ander immergroenliedjies in Afrikaans en Engels. Op sommige van die liedjies begelei Sonja haarself op klawerbord en maak ook gebruik van agtergrondmusiek. Die program het ‘n intieme nostalgiese aanslag met baie HART, HOOP en HUMOR soos net Sonja dit kan doen.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Sonja Herholdt | IN KONSERT
Buy Tickets - 180 - 220 ZAR