Almero se naam is al gevestig in die Afrikaanse bedryf. “Vuurvas”, “Vloedverlief” en “Monochromie” is ‘n paar van sy liedjies wat jy sekerlik al geluister het wanneer jy oor alles nadink. Jy het hom ook al hoor sing saam met Bouwer Bosch en Danie Reënwolf.
Die 28ste September is Almero in die Atterbury teater vir ‘n prag-vertoning.
Daar is geen beter manier om jou Woensdag aand deur te bring nie!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Almero by die Atterbury Teater
Buy Tickets - 180 ZAR