
Ruhan du Toit & Corlea – Op pad na Kersfees
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Op pad na Kersfees
Ruhan du Toit & Corlea, span hul musikale vernuf saam met die nuwe produksie, “Op pad na Kersfees”.
Maak reg vir ‘n vertoning met hartsmusiek, sielskos en humor – Ons pak die langpad aan soos net ons Suid-Afrikaners kan!
Maak vas jou sitplek gordel, sit terug en kom reis saam.