Skip to content
FACEBOOK BANNER - RDT

Ruhan du Toit & Band

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 250 ZAR

Ruhan du Toit, wat veral bekend is vir sy aangrypende vertolking van die gewilde Simon & Garfunkel-treffer, “The Sound of Silence” en sy onlangse Afrikaanse treffer “As jy dink jy weet”, het beslis geen bekendstelling in musiekkringe nodig nie. Sy unieke vieroktaafstem, vermoë om in ses tale te sing en natuurlike talent agter die kitaar en verskeie ander musikale instrumente, het reeds vir hom baie deure oopgemaak en vir hom ’n permanente plek in die harte van Suid-Afrikaanse en Internasionale musiekliefhebbers verseker.

Met hierdie vertoning bring Ruhan du Toit sy orkes saam. Hulle belowe om jou te vermaak met musiek wat jou hoendervleis sal gee en jou ore sal bekoor.

Kom luister saam!