Rooksein Live at Atterbury
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Die musikale Trio van Potchefstroom, wat bestaan uit Megan, Renier en Dian, is terug by die Atterbury Teater. Kom luister na en ervaar die stories van Rooksein wat vertel word deur hulle musiek gepaard met ‘n boeiende optrede. Hulle bring ‘n nuwe intieme vertoning teater toe wat jy nie wil mis nie!