Na Saterdagklavier, Somerklavier en Sondagklavier se sukses spring Rocco in 2024 weg met ’n welkome huppel in die stap – NUWEJAARSKLAVIER! ’n Akoestiese reis van musiek ( oud en nuut), kwinkslae, nuwe kortbroeke, nuwe sokkies en vars energie. Met Hansie Roodt jr saam is die energie reg vir Nuwejaar. Sonder voornemens , maar met meer wysheid en hoop (hopelik). Verwag die melodieë wat jy ken, met ’n 2024 – kinkel.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Rocco De Villiers – Nuwejaarsklavier
Buy Tickets - 200 - 260 ZAR
NUWEJAARSKLAVIER!
Na Saterdagklavier, Somerklavier en Sondagklavier se sukses spring Rocco in 2024 weg met ’n welkome huppel in die stap – NUWEJAARSKLAVIER! ’n Akoestiese reis van musiek ( oud en nuut),
kwinkslae, nuwe kortbroeke, nuwe sokkies en vars energie. Met Hansie Roodt jr saam is die energie reg vir Nuwejaar. Sonder voornemens , maar met meer wysheid en hoop (hopelik). Verwag die melodieë wat jy ken, met ’n 2024 – kinkel.