Skip to content
FACEBOOK - goud

Ons Twee – Nádine & Riaan Benade

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 240 ZAR

– ONS TWEE –

Nádine en Riaan Benade vat vir die eerste keer hande om ‘n spesiale konsert-konsep na vore te bring; ‘n onvergeetlike lewendige vertoning by Atterbury Teater!

Hierdie kombinasie is uit die boonste rakke en beloof om die gehoor op ‘n musikale reis te neem. Verwag om meegevoer te word deur hulle oorspronklike treffers, verwerkings van internasionale bekroonde treffers en eksklusiewe duette.

Hierdie unieke vertoning deur twee van ons land se top kunstenaars sal nie teleurstel nie!