Ruhan en Corlea is twee van ons grootste stemme in die land, en met hierdie spesiale vertoning kan julle verseker wees dat slegs die mooiste liedere gehoor sal word.
Met bekendes soos Somerkersfees, en ander gewilde gunstelinge, verseker hierdie vertoning om jou op ‘n inspirerende “Kersfees-reis” te neem na plekke waar die gety ook spierwit gevier word en weer nuwe betekenis bring, soos net musiek kan.
Hierdie jaar is dit “Ons Kersfees”
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Ons Kersfees – Ruhan du Toit & Corlea
Event Tickets - 250 ZAR