Navi Redd is terug by die Atterbury Teater met hul unieke mengsel van humor en klank! Na 20 jaar in die bedryf is die manne wyser en gryser, maar hulle het steeds dieselfde energie as 20 jaar gelede toe hulle begin optree het by feeste en funksies landwyd.
Navi Redd is vermaak vir die hele gesin.
Moet dit nie misloop nie!
Geen instrumente. Geen probleem.