Mathys Roets se Leonard Cohen vertoning is beskryf as “A must see! Amazingly authentic rendition”.
Johan Liebenberg se vertolking van Neil Diamond se musiek word as die ware ervaring beskryf.
‘n Samekoms van Roets en Liebenberg met Cohen en Diamond is een van die hoogtepunte op die musiekkalender van 2023.
Hierdie twee kunstenaars betree die verhoog saam met Matthys Maree op klavier en Liesl du Toit as die vroulike stem om die volle effek van die twee legendes se musiek na vore te bring en jou op ‘n musikale reis te neem.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Mathys Roets & Johan Liebenberg – A Cohen and Diamond Journey
Buy Tickets - 250 ZAR