Mathys Roets en Anna Davel bring met hierdie vertoning van hulle mooiste liedjies saam in een saamkuier vertoning met stories van treine, verlore liefde, nostalgie en blou oseane.
Daar word natuurlik ʼn heel nuwe kleur gegee aan die oorspronklike Afrikaanse musiek van elkeen se onderskeie albums (o.a. “Fluister”, “Te lank al”, “In my lewe” en “Die gypsy in jou oë”).
Meer bekende liedjies word verwerk as duette, en die gehoor kan uitsien na die warm klanke van Roets se diep stem saam met Davel se meer liriese aanslag in die musiek van o.a. Roger Whittaker, Koos Kombuis, Via con Dios, Coenie de Villiers, Leonard Cohen, Neil Diamond en Lucas Maree.
Met Jaconel Mouton op klavier.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Mathys Roets en Anna Davel in Konsert
Buy Tickets - 250 ZAR