![Manie-JacksonEvent-Banner](https://atterburytheatre.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Manie-JacksonEvent-Banner.jpg)
Manie Jackson en Woerie-vriende
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Hoërskool Centurion bied aan: Manie Jackson en die talentvolle leerders van Hoërskool Centurion.
Moenie hierdie geleentheid mis om Hoërskool Centurion se leerders saam met die wonderlike Manie Jackson op die verhoog te sien nie. Kry jou kaartjies aanlyn by Seatme teen slegs R180 per kaartjie.