Lize Beekman, geliefde sanger-liedjieskrywer, kom Atterbury Teater toe met haar vertoning “Sit ’n bietjie langs my”. Saam met haar op die verhoog is twee van ons land se mees begaafde musikante – Jaconell Mouton (klavier), en David Klassen (perkussie). Haar musiek loopbaan strek oor 27 jaar en soos altyd beloof haar vertoning ’n belewenis van sielvolle musiek en lirieke wat haar gehore diep raak. Skuif gerus nader, kom sit ’n bietjie langs haar en haar musikante, en gee jouself oor aan ’n intieme musiek-ervaring en van die mooiste lirieke in ons Afrikaanse taal. Moet dit nie misloop nie!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Lize Beekman – sit ’n bietjie langs my
Buy Tickets - 250 ZAR