Atterbury Teater bied hierdie jaar met trots vir ‘n tweede opeenvolgende jaar ons Kersfees Stasie Opwip-Winkel in die teater se voorportaal aan.
Kom vier saam met ons die feesseisoen vanaf 6 tot 10 Desember hierdie jaar by ons Kersfeesmark. Jy kan uitsien na dekor items, handgemaakte leerprodukte, varsgebak, klei- en keramiekprodukte, koekies en beskuit, kinderboeke, kersdekor en nog vele meer!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Kersfeesstasie Opwip-Winkel