Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën , en sy musikante bring weer ‘n musiekbelewenis na die Atterbury teater se verhoog. Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.
Andy Maritz agter die dromme, Heini Berner met kitaar, Marius van Wyk agter die baskitaar en Jacques De Villiers met klavier en stem.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Joshua na die Reën
Buy Tickets - 240 ZAR