Johan Liebenberg – Neil Diamond
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Met sy besondere stem en persoonlikheid word die immergroen treffers soos “Sweet Caroline”, “Beautiful Noise”, “Desiree”, “I’m A Believer” en “Longfellow Serenade”, om net ‘n paar te noem, weer nuut en lewendig.