Skip to content
FACEBOOK - jakkk 220

Jak de Priester live at the Atterbury Theatre

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 220 ZAR

Na 4 jaar stel Jak de Priester weer ‘n nuwe album bekend, getiteld Hartkamer. Onder sy woonhuis in Somerset-Wes het Jak de Priester sy studio omskep in ‘n intieme, kreatiewe spasie waar hy sy liedjies skryf en gereeld laatnag ‘gigs’ doen vir maksimum 20 mense. Van daar die Hartkamer.

In 2024 beoog Jak om sy nuwe album o.a ook by die kunstefeeste bekend te stel. Titels van die nuwe liedjies sluit o.a in (Klein Saterdag, Hartenbos, Dit is lekker om te weet, In Somerset-Wes, Die Trein, Kaalvoet Mona Lisa, Nothing much to lose en nog baie meer).