Jak de Priester bring na 21 jaar ‘n nuwe produksie op die planke “Eerste liefde”.
Na baie jare as liedjieskrywer en storieverteller; is ons land Suid-Afrika steeds ‘n onuitputbare bron van stories. En soos goeie wyn raak Jak de Priester al hoe beter om sy, “Eerste Liefde”, musiek en stories aan die gehoor te bring.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Jak de Priester – Eerste Liefde
Buy Tickets - 230 ZAR