Dis ‘n groot eer om met hierdie nuwe produksie ‘n draai te maak by Atterbury Teater.
Saam met my vierstuk-orkes bring ons nuwe vertolkings van jou gunstelinge asook ‘n paar nuwe nommers ????. Met hierdie vertoning keer ek terug na waar my liefde vir musiek begin het: die teater.
Kom stap Hand Aan Hand saam en beleef die verhale en mense agter die musiek.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Hand Aan Hand met Elandré
Buy Tickets - 250 ZAR