Die welbekende liedjieskrywer en digtersanger Gert Vlok Nel, is Sondag, 6 November vir die heel eerste keer by Atterbury Teater.
Dié skrywer van die trefferlied, “Beautiful in Beaufort West” is ’n bekende naam in die plaaslike sowel as Europese musiekbedryf. Sy poëtiese musiek en unieke aanslag maak van hom ‘n legende in die Afrikaanse musiekwêreld.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Gert Vlok Nel live by die Atterbury Teater
Buy Tickets - 220 ZAR