REÜNIE Ondersteun deur NATi en Innibos Met Frank Opperman Skrywer Dana Snyman Regie De Klerk Oelofse Produksiebestuur Marie Vogts Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.
It is the same school hall, but 43 years later at the 1980 matric group’s reunion. Adam Boshoff acts as narrator, but in the course of the evening various classmates get a turn behind the microphone to say a word. Long ago, they all experienced a tragedy which they now face head-on for the first time. Dana Snyman and Frank Opperman collaborate once again to bring you subtle banter, compassion and a bit of nostalgia.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Frank Opperman – Reunie
Buy Tickets - 180 - 220 ZAR
REÜNIE
Ondersteun deur NATi en Innibos
Met Frank Opperman
Skrywer Dana Snyman
Regie De Klerk Oelofse
Produksiebestuur Marie Vogts
Dit is dieselfde skoolsaal, maar 43 jaar later by die reünie van die 1980-matriekgroep. Adam Boshoff tree as verteller op, maar deur die loop van die aand kry verskeie klasmaats ’n beurt agter die mikrofoon om hul sê te sê. Lank terug het almal saam ’n tragedie beleef wat hulle nou vir die eerste keer regtig konfronteer. Dana Snyman en Frank Opperman snoer weer kragte saam – verwag dieselfde fyn spot, deernis en ’n tikkie nostalgie.