Skip to content
FVC_Atterbury_Event Banner 1200 x 628 (Landscape)_24 Mei 2023

Francois van Coke en Die Gevaar: Kanniedood – Volle album deurspeel show

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 300 ZAR

Aanhangers van Francois van Coke is in vir ‘n “treat” met hierdie vertoning. Dit gaan die eerste (en heel moontlik die laaste) keer wees wat Francois en sy band, Die Gevaar, die volle Kanniedood album van begin tot einde gaan opvoer. Kanniedood is Francois se nuutste en beste album tot op datum. Hierdie vertoning sal afgesluit word met ‘n paar van Francois se gewildste treffers. Moenie spyt wees en uit mis op hierdie unieke vertoning nie!