Hierdie is die derde van die Jaco Jacobs reeks Felias en Pokkel. Jakkie Louw toer al vir 3 jaar met hierdie 3 boek reeks. Eerste was Pokkel se verjaarsdag. Tweede was die tandemuis kry ’n blaaskans en derde is Pokkel die ruimtemuis.
In hierdie produksie besluit Skaai die kraai, Vrottie kokkorottie en al die ander maats om ’n lewenslange droom van Pokkel te laat waar kom. Hulle bou vir hom ’n ruimteskip en stuur hom ruimte toe. Dit alles is natuurlik nie regtig nie, maar Pokkel se hartjie is vreeslik bly.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Felias en Pokkel poppekas – Pokkel die Ruimtemuis
Buy Tickets - 150 ZAR
Pokkel die Ruimtemuis
Hierdie is die derde van die Jaco Jacobs reeks Felias en Pokkel.
Jakkie Louw toer al vir 3 jaar met hierdie 3 boek reeks. Eerste was Pokkel se verjaarsdag. Tweede was die tandemuis kry ’n blaaskans en derde is Pokkel die ruimtemuis.