In die middel van die Estetika-Kuier konsertreeks, neem Elandré en sy orkes, ’n twee-aand Country vakansie by die Atterbury teater op 19 & 20 Julie. Stof af jou stewels, en bespreek jou hooibaal nou, vir ‘n vars vertolking van ou en nuwe Country gunstelinge.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Elandré – Seisoene; ‘n Country Kuier
Buy Tickets - 250 ZAR