Die SA Weermagverening is ‘n nie-winsgewende organisasie wat omsien na die belange van militêre veterane van Suid Afrika. Hierdie konsert is deel van Projek “Sandpatrys” wat die Makkerhulpfonds versterk, om lede in nood by te staan.
Kom geniet die aand saam met Die Broers en maak ‘n verskil aan ons lede in nood.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Die Broers – SA Weermagvereniging – Projek Nagtegaal
Kaartjies - 250 ZAR