Haar eerste album, Mis Eet Slaap Herhaal, het skaars die rakke getref toe dit binne tien dae goue status behaal het. Winkels kon nie voor bly soos voorraad van hul rakke afgevlieg het nie! Sedertdien het sy diep in Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers se harte ingekruip met treffers soos “Wie Se Hart Breek Jy Vanaand”, “Maak My Jou Tequila” en kragtige weergawes van internasionale treffers soos “It’s All Coming Back To Me Now” , “Amanda” en “Coat Of Many Colours”. Dié Kaapse musikant en liedjieskrywer, wat intussen ’n Pretorianer geword het, het ook onlangs Nederlandse harte verower met ’n vertoning in een van Amsterdam se mees gesogte konsertgeboue.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Demi Lee Moore
Buy Tickets - 250 ZAR