Skip to content
EDIT FACEBOOK COVER BANNER REENWOLF 2024

Danie Reënwolf – ‘Nuwe Noord’ vertoning en digbundel bekendstelling @ Atterbury Teater

Atterbury Theatre 4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081

Buy Tickets - 300 ZAR

Nuwe Noord is ’n storie van soek. Dis songs oor ’n plek waar jy nog nie is. Dis gedigte oor verdwaal en uiteindelik ’n oomblik vind van sing en dans in die ligte. Danie du Toit bring sy vierde digbundel uit met ‘n vertoning soos geen ander. Songs, stories en woorde in die wêreldklas klank en ligte van die Atterbury Teater. Dit sal ook die eerste keer wees wat Danie se nuwe bundel beskikbaar is.