Na die sukses van die eerste twee digbundels wat meer as 4000 kopieë verkoop het is Danie du Toit (Reënwolf) se derde digbundel: ‘DIE TUIN’ ook nou beskikbaar. Na 2 uitverkoopte vertonings by Atterbury Teater is Danie weer terug op populêre aanvraag! Hy kom vertel nuwe stories wat jou op die hoek van jou stoel hou en songs wat jou net so ’n bietjie laat dryf. Wees deel van hierdie jaarlikse uitverkoper, en kry jou hande op sy nuutste bundle wat by die vertoning beskikbaar sal wees.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Danie Reënwolf – Die Tuin
Buy Tickets - 250 ZAR