Die bekroonde sanger en liedjieskrywer, Danie Niehaus, snoer kragte saam met die Binnelanders-akteur en nuwe sangsensasie, Germandt Geldenhuys. Dis ‘n samekoms van 2 groot stemme, hulle humor en hulle persoonlikhede saam op 1 verhoog – ‘n unieke kombinasie en ‘n onvergeetlike musiekreis!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Danie Niehaus & Germandt Geldenhuys
Event Tickets - 220 ZAR