Ná bykans twee jaar weg van die verhoog (en agter die masker) is Coenie de Villiers terug vir ‘n solo-konsert soos net hy kan. Coenie skuif agter die legendariese Steinway-vleuel van die Atterbury Teater in vir ‘n kragtoer van liedere met ‘n verrassingof twee in die repertoire.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Coenie & Steinway
Event Tickets - 250 ZAR