Christo Burger & Akustika se nuwe musiekvertoning “Birth of A New Moon” is die opvolg van hul vorige uitverkoopte, musiekgedrewe teaterproduksie “Night of A Dying Sun” by die Atterburyteater. Met inspirasie van bekendes soos, Havasi, Vangelis en Hans Zimmer skep Christo Burger met Akustika as wêreld bekroonde koor, ‘n nuwe opwindende kruisbestuiwing van koormusiek, filmmusiek en teater.
“Birth of A New Moon” is ‘n sielsverrykende musiekvertoning vir die teaterganger waar Christo Burger die repertorium opnuut en vars saamstel vir ‘n onvergeetlike visuele en ouditiewe ondervinding.
Slegs 3 vertonings.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Christo Burger & Akustika – Birth of A New Moon
Kaartjies - 350 ZAR