Charl du Plessis Trio – 50 Ways To Leave Your Lover
The Charl du Plessis Trio is one of the most recognisable instrumental groups in South Africa. They have released nine albums, won four SAMA awards and regularly perform in Europe and Eastern Asia. Their style combines classical music with influences of jazz, pop and world music and is aimed at the curious listener. In their latest programme they perform music of Bach, Grieg’s Peer Gynt Suite and new arrangements of ABBA and Paul Simon. The trio comprises Charl du Plessis (piano), Werner Spies (bass) and Peter Auret (drums).
Die Charl du Plessis Trio is een van die mees erkende instrumentale ensembles in Suid-Afrika. Hulle het reeds nege albums die lig laat sien, vier SAMA toekennings verower en tree gereeld in Europa en Oos-Asië op. Hulle styl kombineer klassieke musiek met invloede van jazz, pop en ander eklektiese style. In hulle nuutste program speel hulle musiek van Bach, Grieg se Peer Gynt Suite en nuwe verwerkings van ABBA en Paul Simon. Die trio bestaan uit Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (kontrabas) en Peter Auret (tromme).