Na vier jaar is Bobby van Jaarsveld en sy musikante terug op die verhoog. Atterbury Teater was nog altyd een van sy gunsteling verhoë en hy is dankbaar om weer by die teater te kan optree! Dis ‘n vertoning vir die hele gesin. Bobby sien uit om almal na soveel jaar weer te sien!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Bobby van Jaarsveld en Musikante
Buy Tickets - 250 ZAR