Atterbury Teater se voorportaal opwip-winkel sit βn kerfeeshoedjie aan en ons stel bekend: Atterbury Teater Hibernasie Stasie Kersfeesmark!Β
Β
Vanaf 7 tot 10 Desember is Atterbury Teater se gewilde Hibernasie Stasie terug met βn Kersfeesmark, perfek vir al jou kerskous probleme! Jy kan uitsien na dekor items, varsgebak, klei- en keramiekprodukte, koekies en beskuit, kinderboeke, NataniΓ«l produkte, damesklere, kersdekor en nog vele meer!
Β
Kom kuier saam, geniet βn heerlike koppie koffie of glasie wyn en vul jou mandjie met eg Suid-Afrikaanse produkte vir die perfekte Somerkersfees.
Atterbury Teater Kersfeesstasie π
Atterbury Teater Hibernasie Stasie Kersfeesmark!Β
7 Desember: 18h00 β 21h00 β Openingsaand
8 & 9 Desember: 09h00 β 19h00
10 Desember: 09h00 β 21h00
Stalletjies