Amanda Strydom – Hoe ons voel
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Hoe ons voel
Amanda Strydom, Coenraad Rall, Leon Gropp
Johannes Kerkorrel.
22 jaar later.
Nooit vergete.
Amanda Strydom skryf ‘n brief vir en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig; die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Musikale regisseur en pianis Coenraad Rall en kitaar- maestro Leon Gropp skilder ‘n musiek landskap vir hierdie aangrypende produksie. Die produksie in benoem vir ‘n Woordtrofee as Beste Produksie : Solo-Duo tydens die Woordfees 2023.