
Amanda Strydom : Amber/Ombré
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Amber verwys na ’n oranje-bruin edelsteen, of beteken vlugtig, temperamenteel, vrolik en aandadig.
Ombré is die verandering van lig na donker en van donker na lig. Amanda Strydom, Susan Mouton en pianis Coenraad Rall weef ’n musiek- en woordkleed deur die skakerings van donker na lig in hierdie kabaret, met musiek en poësie. Van verdriet en venyn tot vrolik en verspot.
Met Amanda Strydom, Coenraad Rall (klavier) en Susan Mouton ( tjello)
Teks en regie deur Amanda Strydom, musiekregie deur Coenraad Rall en vervaardig deur Amanda Strydom.
Afrikaans, Engels, Frans, Nederlands en Spaans.