Roets en Silwer gaan saam op reis met die mooiste Afrikaanse musiek van die laaste paar dekades. Met Lisa se klavier, Sonvanger, Vier Seisoene Kind, Droomvrou en Liedjie vir jou, deel hulle ‘n reis wat hulle van kleintyd begin het met Afrikaans. Dit is musiek wat almal onlosmaaklik verbind aan herinneringe. Kragballades wat jou vir ‘n oomblik laat stilstaan om te onthou!
Afrikaans, die taal van my hart!
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Afrikaans, taal van my hart met Mathys Roets & Jacobus Silwer
Buy Tickets - 220 ZAR