Adam Tas – ‘n Man soos my Pa
Atterbury Theatre
4 Daventry Street, Lynnwood Manor, Pretoria 0081
Adam Tas die boeredigter uit die bosveld bring vir julle van sy grootste treffers vanaf sy drie platinum albums. Kos vir die siel musiek wat al vir meer as ‘n dekade in die harte van Suid-Afrikaners woon.
Woorde wat selfs ‘n groot man ‘n traan kan laat pik. Hy bring ook splinternuwe liedjies wat die hart sal was en die voete sal laat dans.