Nuwe Noord is ’n storie van soek. Dis songs oor ’n plek waar jy nog nie is. Dis gedigte oor verdwaal en uiteindelik ’n oomblik vind van sing en dans in die ligte. Danie du Toit bring sy vierde digbundel uit met ‘n vertoning soos geen ander. Songs, stories en woorde in die wêreldklas klank en ligte van die Atterbury Teater. Dit sal ook die eerste keer wees wat Danie se nuwe bundel beskikbaar is.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Danie Reënwolf – ‘Nuwe Noord’ vertoning en digbundel bekendstelling @ Atterbury Teater
Buy Tickets - 300 ZAR