Skip to content
Close

OPTOG! National Art Competition

Top online public votes

The following top voted artworks in these age categories, were determined by votes placed on our website in our virtual art gallery by the public.

Art Competition Top Voted

SJ Botha

“My mamma het vir my gevra wat beteken my wêreld. My antwoord was die volgende: My wêreld is alles wat vir my mooi en belangrik…”

Read more

Nico van der Merwe

“My wêreld is partymal groot en soms klein Soms leef ek in ‘n droom en dan klim ek sommer in ‘n boom. Ek sweef saam voëls terwyl ek swaai, En dan herinner my blafende hond my dis nie ‘n droom.”

Read more

Art Competition Top Voted
Art Competition Top Voted

Logan Bothes

“Vandat ek klein was het ek nog altyd van reëboë gehou. Al my prentjies wat ek ooit al geteken het, was vol van verskillende kleure. Hier het ek wilde diere geteken wat ek dink…”

Read more

Thero Roberts

“It is a multimedia tribute artwork of my late grandparents. They are surrounded by wings which symbolises the guardian angel and protective role they play in our family…”

Read more

Art Competition Top Voted
Art Competition Top Voted

Anelda Hartung

“Dié kunswerke beeld ‘n legkaartstuk van my Wêreld uit in haar mooiste, tog eenvoudige self. ‘n Wêreld wat ek in my ma se blomme-tuin kan vind…”

Read more