Close
Skip to content

Atterbury Teater & OPTOG!

E-biblioteek

Meer oor hierdie projek

Die Atterbury Teater het tydens 2020-inperking met OPTOG! en verskeie Suid-Afrikaanse kunstenaars saamgespan om ʼn aanlyn kuns- en musiekbiblioteek te ontwikkel. Die Atterbury Teater en OPTOG! e-biblioteek bied aan kykers meer as 30 vertonings en opnames.

Die e-biblioteek genereer ʼn passiewe inkomste vir al die betrokke kunstenaars. Ons hoop om Suid-Afrikaanse kuns en musiek op hierdie manier vir toekomstige geslagte te bewaar.