die uitsig is wyd die vermoë om dit te voel diep in die rooi riviere van hierdie stuk aarde, ek, jy, ons verkenning bring ons tot op hierdie plek die piek van hierdie berg alleen, maar ook een met dit wat om my is
as dit by sterre kom, beloof my jy sal aanhou kyk totdat jy jouself in hemelse plekke kry
‘n aand saam met my Jacques De Villiers (aka Joshua na die Reën) en my klavier, rooi kitaar, ‘n paar gedigte, stories, liedjies wat julle ken en ook ‘n paar nuwes. Gideon Botes deel met my die verhoog, ons twee sal sorg dat julle uitsig vanaf die bergpiek mooi is.
Welkom by die Fairtree Atterbury Teater se webtuiste.
Joshua na die Reën – Alleen op die Bergpiek
Buy Tickets - 250 ZAR
die vermoë om dit te voel diep in die rooi riviere van hierdie stuk aarde,
ek, jy, ons verkenning bring ons tot op hierdie plek
die piek van hierdie berg
alleen, maar ook een met dit wat om my is
as dit by sterre kom, beloof my
jy sal aanhou kyk totdat jy jouself in hemelse plekke kry
‘n aand saam met my Jacques De Villiers (aka Joshua na die Reën) en my klavier, rooi kitaar, ‘n paar gedigte, stories, liedjies wat julle ken en ook ‘n paar nuwes.
Gideon Botes deel met my die verhoog, ons twee sal sorg dat julle uitsig vanaf die bergpiek mooi is.